Tydens die jaarlikse TUT-ingenieurskompetisie wat op 8 Augustus 2019 plaasgevind het by Tshwane University of Technology, het die JV’s besonderlik presteer en ook as algehele wenners uit die stryd getree.

Ons behaal ses eersteplekke en vier derde plekke uit die 11 afdelings.

TUT 1 Leonard Marren en Erik de Jong Eerste- Meganiese Ingenieurwese

TUT 2 Teagan Turner, Francois Massyn, Zander Venter en Wian Potgieter

Derde- Metallurgiese Ingenieurswese

TUT 3 Rikus Rörich, Marietha Wolmerans en Ruan Venyer Derde- Polimeer Tegnologie

TUT 4 Marcell Hewitt, Daniel Truter en Cobus van Wyk Eerste- Industriële Ontwerp

TUT 5 Anro Swartz Eerste- Industriële Ontwerp

TUT 6 Adriaan Theron en Coenraad Slabber Derde- Elektriese Ingenieurswese

TUT 7 Jaco Groenewald, Ivan Kruger en Inge Vosloo Derde- Siviele Ingenieurswese

TUT 8 Zander Bezuidenhout, Zandré van der Merwe en Ettiene Wiese

Eerste- Chemiese Ingenieurswese

TUT 9 Danté Kruger, Johan Lindeque en Juandre van der Merwe Eerste- Bouwetenskappe

TUT 10 Angelique Johnson en Duan Filmalter. Eerste- Argitektuur

TUT-kompetisie

ORGANISEERDER:

Mnr Sias Botha

  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria