Tegnologieseonderwys-studiebeurs-geleentheid
Updated: Nov 5, 2020
Hier is nou 'n ongelooflike geleentheid vir 'n onderwysstudent. Jy kan 'n studiebeursgeleentheid by HTS John Vorster ontvang.
Volg die nodige kriteria om moontlik die ongelooflike geleentheid deel van jou toekoms te maak.
Stuur CV en nodige inligting na mev. Dowd by adowd@htsjv.co.za VOOR die 16de November 2020.
STUUR NOU JOU CV.

295 views0 comments