Search

SONKARKOMPETISIE

Vandag stel ons die SONKARKOMPETISIE aan julle bekend...


Daar is R1500.00 se prysgeld om te wen.


REËLS •


1. Enige iemand kan inskryf vir die kompetisie 2. Die logo en kleure van die skool moet gebruik word. 3. Die Sonkarspan hou die reg om die ontwerp professioneel te laat aanpas. Die ontwerp mag tot n mate verander. Daar is TWEE inskrywings. EEN: die naam van die sonkar. TWEE: die ontwerp van die sonkar. 4. SLUITINGSDATUM is 23 Oktober om 12:00. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. 5. Ontwerp moet duidelik geteken en ontwerp word. 6. Slegs inskrywings wat na die epos bemarking@htsjv.co.za gestuur word, sal aanvaar word. 7. Die finale besluit sal aan die wenner/s bekend gemaak word voor of op die 31ste Oktober 2020. 8. Ander termes en voorwaardes geld vir die kompetisie. • • •

www.htsjohnvorster.online bemarking@htsjv.co.za

#htsjv #genuinejv #sonkar #htsjvsonkar

11 views
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria