Search

Solarkar se SPANLEDE

ONS IS BAIE trots om ons SPANLEDE van die SOLARKAR-projek bekend te stel.

Hierdie is werklik 'n span om op trots te wees. Baie geluk aan elke leerder en mag julle 'n groot sukses maak van die projek.





#solarkar #sonkar #sasolsolarchallenge #htsjv #htsjvvoltwagen

10 views0 comments

Recent Posts

See All