Ouerbrief, dagprogram en toetsreeks inligting
Beste JV-ouers/-voogde
Al die leerders was nou reeds ‘n eerste keer by die skool en dit gaan baie goed in die klasse. Baie dankie aan u wat die inligtingsbriewe mooi gelees het en sodoende ons reëlings glad laat verloop het.
Ek wil graag die volgende sake onder u aandag bring:
Druk asseblief op die nodige skakels hieronder om die ouerbrief, dagprogram en toetsreeks te lees.
Ouerbrief 2
.pdf
Download PDF • 395KB
DAGPROGRAM VIR KWARTAAL 1 VAN 2021
.pdf
Download PDF • 126KB
TOETSREEKS EERSTE KWARTAAL
.pdf
Download PDF • 87KB

254 views0 comments