Search

NETBAL-kliniek

Updated: Mar 23

Op 13 en 14 Maart het ons netbalspanne hulle jaarlikse NETBALKLINIEK gehad. Die dogters het nuwe tegnieke vir verdedigende spel aangeleer asook hoe om op die aanval te wees en sodoende uitstekende spelpatrone te ontwikkel. Balhantering en volbaanspel was ook deel van dié NETBALKLINIEK.


There may be people that have more talent than you, but there's no excuse for anyone to work harder than you do.” – Derek Jeter.



Dankie aan juffrou Anel de Beer vir die reël hiervan asook die suksesvolle hantering van n uithaler-kliniek vir ons netbaldogters. Ons is gereed vir Netbal 2020!

27 views
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria