JV-raad 2020-2021
September 2020 het ons die JV-raad vir 2020-2021 aangestel. Binnekort volg ook die bekendstelling van die nuwe hoofleiers vir die komende termyn. Baie geluk aan elke leerder wat deel is van die JV-raad. Mag julle HTS John Vorster se naam hoog dra.
#htsjv #htsjohnvorster #htsjvraad #jvraad2020 #jvraad2021 #nuwejaar2021 #matriek2021 #genuinejv
VOLG ONS OP FACEBOOK, INSTAGRAM EN YOUTUBE.
274 views0 comments