Search

HTS John Vorster - Rekord Moot

Ons spog graag met ons leerders maar ons hou ook daarvan om te spog met ons onderwysers. Mnr Trevor Smith verskyn op Rekord Moot se voorblad. . . . Op die foto verskyn Trevor Smith, pas- en masjienwerk-onderwyser vir graad 10 tot 12 by die Hoër Tegniese Skool John Voster. Die foto is tydens pouse geneem toe hy alleen was dus het hy nie ’n masker aan nie.

Foto: Marizka Coetzee

Gaan leer REKORD MOOT van 25 September 2020 deur die skakel te volg:

https://rekordeast-epaper.products.caxton.co.za/wp-content/ftp/epaper_uploads/63/Rekord_Moot_25_September_2020/Rekord_Moot_25_September_2020.pdf

13 views
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria