Search

HTS John Vorster aanlyn OPEDAG 2020

HTS John Vorster spog met uitstekende akademie asook 'n verskeidenheid aktiwiteite op die gebied van sport en kultuur. In plaas van OPEDAG 2020, is u welkom om hier op ons webwerf te kyk waarmee HTS John Vorster spog.



Hou asb ons Facebook, Instagram en Webblad dop vir inligting rakende 'n webinaar waar ons waarnemende hoof, Mev Antoinette Dowd , 'n inligtingsessie met ons voornemende Gr 8-leerders en hulle ouers sal hou.


GET UP EVERY MORNING AND TELL YOURSELF

"I CAN DO THIS"


Volg die skakel hieronder om meer te leer oor HTS John Vorster


https://drive.google.com/file/d/12ZDy1RQEQeVQYUZZdmBqMP9ZOhC9LF7n/view



43 views0 comments

Recent Posts

See All
  • YouTube
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. 

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria