Search

Gr. 7-opedag [ aanlyninligtingsessie ]

Updated: Jun 8

Die gr. 7-opedag aanlyn-inligtingsessie vind plaas op 28 Mei 2020 om 18:00. Kom wees deel van ‘n opwindende tyd waar jy as voornemende ouer en leerder meer kan leer oor HTS John Vorster.


Jy gaan op ons Facebook-blad, Instagram-rekening (iGTV) en YouTube-kanaal die inligting per video kan sien en ook nét daar vrae kan vra soos jy nodig het. Ons waarnemende hoof mev Antoinette Dowd en ons Senior adjunkhoof mnr Sias Botha sal gereed wees om enige vrae te beantwoord.


Gebruik ook die VORM aangeheg om voor die aanlynsessie in te vul


https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=RmkXE3cgFk6GKktcSioxyxRtlhvk0upIivpbdXHZfs5UOURKN0ZDMTRTN0RERks0Slg4OUlRWDVJTC4u



Ons heg hier die skakels aan waar jy enige van die drie platvorms kan gebruik om die video te kyk.


YouTube - https://www.youtube.com/channel/UC-M0SkMA2ZVzt1AlTxUvu0w


Facebook - https://www.facebook.com/232104050501011/


Instagram - https://instagram.com/htsjv?r=nametag

OF

I'm on Instagram as htsjv. Install the app to follow my photos and videos. https://www.instagram.com/invites/contact/?i=jae2hst5yw1v&utm_content=39tt99z


63 views
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria