Search

Die JV-Bullsharks

Updated: Mar 23, 2020

Die JV-Bullsharks het Woensdag, 19 Februarie 2020, hul Interhoërliga-byeenkoms by Hillcrest Munisipale swembad gehad.


Die swemspan is die oggend sterkte toegewens deur hul borg wat aan hul handdoeke vir die gala verskaf het.


Baie dankie aan Art of Driving School vir bogenoemde borgskap.



Sterkte aan elke JV-Bullshark!!!



249 views0 comments

Recent Posts

See All