Search

CTU Training Solutions OPEDAG

OP 9 Oktober en 10 Oktober is daar 'n OPEDAG vir CTU training solutions.


Hulle bied 'n verskeidenheid van vakopsies aan hulle studente van IT, besigheidsbestuur en geesteswetenskappe. Leerders van die HTS John Vorster, hierdie is julle geleentheid om deel van 'n wonderlike instansie te word wat werklik groei en aanpas met tyd. CTU training solutions bied ook nationale kwalifikasies, diplomas, NATED en meer aan.


CTU se fakulteite bestaan uit:

* IT

* besigheid

* ontwerp

* ingenieurswese en

* geesteswetenskappe


KONTAK CHARLENE BY 083 636 5999 vir meer inligting of volg hulle op FACEBOOK en INSTAGRAM.



19 views
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria