Search

COVID 19: VEILIGHEIDSMAATREËLS BUITE EN OP DIE SKOOLTERREIN

Met die skool wat weer binnekort heropen, is dit noodsaaklik dat sekere volhoubare maatreëls in plek gestel word om te verseker dat ons gemeenskap en leerders veilig bly en ons die skooljaar sonder enige verdere onderbrekings kan voltooi.

U kind behoort ook reeds oor ‘n USERNAME en WAGWOORD vir die gebruik op Microsoft Teams, te beskik. Microsoft Teams is ons aanlynplatvorm. Indien u kind dit nie het nie, moet u so gou moontlik met mnr. Broodrijk by sport@htsjv.co.za kontak maak, voordat die skool ‘n aanvang neem.


Sien die skakel hieronder vir die volledige nuusbrief.


COVID Omsendbrief Feb 2021
.pdf
Download PDF • 503KB




149 views0 comments

Recent Posts

See All
  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria