Uit die Hoof se pen
BL VERKIESING 15 APRIL 2021
Beste JV-ouer/-voog
Tydens die eerste verkiesingsvergadering was ‘n kworum nie teenwoordig nie en gevolglik word ‘n tweede verkiesing op 15 April om 18:30 in die skoolsaal gehou. ‘n Kworum word nie vir die tweede vergadering vereis nie.
Die volgende ouers is tydens die nominasievergadering genomineer en is verkiesbaar tydens die tweede vergadering.
DE VRIES, JOHANNES
DEYSEL, GERHARD FRANS
FRENCH, CHARLES JOHN
HEPBURN, GIDEON JACOBUS
HURTER, BENJAMIN EDDIE
KANTOR, MARLIZE
MARAIS, BAREND JACOBUS
MOOLMAN, GERHARDUS PETRUS
OOSTHUIZEN, ARLENE
STRYDOM, RETHA
WALKER, CORNELIUS JOHANNES
Nege ouers kan as ouerlede op die BL verkies word. Geen nuwe nominasies mag aanvaar word nie.
Bring asseblief u ID, paspoort of rybewys saam. Alle Covid 19-maatreëls geld.
JV-groete
A DOWD
HOOF