JV Gears Artwork.png

JV-LANDLOOP

Personeel , VAN DER MERWE , J_ Export St

ORGANISEERDER

Mev Jacolene van der Merwe

HTS John Vorster se landloop doen besonders goed in die Moot-omgewing.  Ons neem deel in die B-liga. 

Ons bekwame, toegewyde afrigter dra sy passie oor aan die leerders wat aan landloop deelneem en maak dit ‘n gewilde buitemuurse aktiwiteit by HTS John Vorster.  Landloop is ‘n sport waar atlete leer wat dit beteken om toegewyd te wees, selfdissipline aan die dag te lê en te volhard.

Landloopoefeninge en -deelname begin reeds in April van elke jaar en strek tot September, wanneer die SA-kampioenskappe plaasvind.  HTS John Vorster is in die bevoorregte posisie om die berg aan ons suidekant tot ons voordeel te gebruik om landloop te bevorder. Van ons oefeninge vind op die berg plaas, waar die atlete geleentheid kry om die nodige vaardighede in te oefen.

Landloop is een van die min sportsoorte wat enige persoon met ope arms ontvang.

Die landloopseisoen begin reeds in April en die skoleligas begin die eerste week van die derde kwartaal.

 

Afrigters:

Mev Jacolene van der Merwe

Mnr Pieter Erasmus

Me Heidi van Eeden

 

Oefentye: 

Kwartaal 1 en 2

Dinsdae en Donderdae: 14:15 – 15:15

 

Kwartaal 3

Maandae en Donderdae: 14:15 – 15:15

Wedlope vind op Woensdae plaas

 

Kwartaal 4

Maandae: 14:15 – 15:15

 

Vakansie-oefeninge word apart gereël

 

Oefenplek:

  • skoolgrond

  • berg

  • pad (met toesig)

Drag tydens wedlope:

  • JV-drag of

  • goedgekeurde atletiekdrag

To play, press and hold the enter key. To stop, release the enter key.

press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom
press to zoom