JV-JUKSKEI

ORGANISEERDER

Mnr James Wheeler

Vanaf 2014 tot 2019 het die getal spelers gegroei vanaf 26 na 64 leerders. HTS John Vorster het die grootste hoeveelheid spanne vir die 2019-seisoen ingeskryf, naamlik VYFTIEN spanne, waarvan VIER meisiespanne was.

Ons toegewyde afrigters en veral spelers, maak van jukskei ‘n gewilde en lekker spansport. Hier is ons gelukkig en verteenwoordig ons die skool met groot vreugde by alle toernooie

 

Afrigters:

Mnr Johan Steyn

Mnr Marius de Swardt

Mev Renate Hattingh

Me Eileen Groenewald

Me Louise Petzer

 

 

Oefentye: 

Dinsdae en Donderdae           

  • 14:10-15:10

 

Oefenplek:

Op die skool se jukskeibane

Drag tydens toernooie:

  • JV-drag

  • JV-sweetpak

 

Hoogtepunte tydens 2019-seisoen

 

Ons het ook die trofee vir Hoërskole-groottotaal gewen. Ons O/16 A-seunspan wen die Gauteng-Noord-liga asook die Noordvaaltoernooi te Pietersburg (die ou Direkteurstrofee)

LeMar Janse van Rensburg en Evan Prinsloo verteenwoordig Gauteng Noord Jukskei by die SA kampioene  in Kroonstad waar hulle span ook die liga gewen het. 

Baie dankie vir elke speler wat bydra tot die groot sukses van juksei die afgelope vier jaar en

 dankie aan elke ouer wat hul kind so mooi ondersteun.

  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria