
JV-TAFELTENNIS
_jp.jpg)
ORGANISEERDER
Me Heidi van Eeden
In JV-land bied tafeltennis geleentheid aan alle leerders om die geleentheid te kry om aan ‘n spansport binneshuis deel te neem, om so ook deel te wees van die JV-span. Ons tafeltennisspelers kwyt hulle baie goed van hul taak en die kameraadskap onder ons leerders, is merkwaardig.
Kom wees deel van hierdie besondere sportsoort en dra ons skool se naam hoog!
Afrigter:
Mev Nadia Prinsloo
Oefentye:
Kwartaal 1 sodra die atletiekseisoen verby is tot die einde van kwartaal 2
Maandae en Dinsdae: 14:00 – 15:30
Wedstryde word op Donderdae gespeel
Oefenplek:
Skoolsaal
Drag tydens toernooie:
JV-drag