Borge
HTS John Vorster bedank graag ons borge en donateurs. U bydrae maak ‘n daadwerklike verskil aan elke leerder se ervaring van sy/haar skoolloopbaan.
Indien u die skool wil ondersteun of indien u by ons wil adverteer, kontak
Mev Nicollette Vermaak - bemarking@htsjv.co.za
Show More