JV-BERGFIETS

HTS John Vorster se bergfietsspan is sedert 2016 steeds die beste fietsryspan in die Moot-omgewing.

Die skool beskik oor ‘n uitstaande fietsrybaan wat oor die Magaliesberg en die skoolterrein strek. Hierdie baan oefen klimme, afstand, spoed en bergfietsvaardighede.

Die bergfietsseisoen strek vanaf Januarie tot Oktober.

 

Leerders neem as ‘n span deel aan die Spur-skolereeks.

Individuele deelname aan Nissan Trailseeker en USN cup-wedrenne lewer ook puik uitslae

 

Afrigters:

 

Mev M Geyser

Mnr J Swart

Mnr C du Rand

Mnr L Scholtz

 

Oefentye: 

Dinsdae en Donderdae           

  • 15:00-16:30

 

Oefenplek:

Leerders kom by jukskeibane bymekaar en oefen dan vaardighede op skoolgronde, op die bergfietsroete in die berg, asook by die bult by Runners’s tap in Breyerlaan

Drag tydens wedrenne:

Fietsryers arriveer in korrekte skooldrag.

Fietsrydrag is:

  • fietsryhemp

  • swart fietsrybroek

  • bergfietsrykouse

 

Hoogtepunte tydens 2019-seisoen

Sewe van ons seuns kwalifiseer om aan die Nasionale Kampioenskappe by Hoërskool Wagpos deel te neem en eindig 17e uit 50 skole.

ORGANISEERDER

Mev Marike Geyser

  • White Instagram Icon

© Copyright 2019 by HTS John Vorster. Proudly created with Wix.com

Kontak ons

Tel: 012 332 1760

Epos: info@htsjv.co.za

Adres

Meyerstraat 1072

Rietfontein

Pretoria

IMG-20190831-WA0021_edited